Cricket: Hoërskool Bellville se Tiaan en Divan lei SA Binnenshuise Spanne

driescoza-sendnews-banner-1

 

Tiaan Combrink, Pieter Drotskie en Divan van der Westhuizen het die afgelope vakansie die Suid-Afrikaanse Binnenshuise krieketspanne op Junior vlak verteenwoordig.

Tiaan het die SA onder 15 span verteenwoordig en Pieter en Divan die SA onder 18 span.

Tiaan is verder aangewys as die kaptein van die SA onder 15 span.

Divan is op sy beurt aangwys as die onderkaptein van die SA onder 18 span.

Leave a Reply