Hockey: Premier Meisieshokkie presteer by Super 5’s

driescoza-sendnews-banner-1
10 Lede van die Premiermeisiehokkiespan het op 7 en 8 Oktober aan die “Super 5’s” hokkie op Hartleyvale deelgeneem en uitstekend gevaar. Daar was verskeie spanne wat uit net die beste spelers van die WP en Bolandskole bestaan het.

Ons meisies het algeheel vierde geëindig. Dit was net een doel wat hulle van ‘n geleentheid in die finaal ontneem het…

Baie geluk! Bellville is Leeutrots op julle!

Leave a Reply