Krieket: Bellville HS se o/15’s boul Tygerberg HS uit vir slegs 11

Baie geluk aan die o.15A-krieketspan wat Tygerberg in ‘n krieket- uitklopkompetisie met 200 lopies gewen het. Hoërskool Bellville teken 211 lopies aan en boul Tygerberg vir slegs 11 lopies uit.
Groot uitblinkers was Zandré van Zyl met 115 lopies en James Coetzee met 6 paaltjies vir slegs 11 lopies.
Welgedaan manne!

Leave a Reply